2 Kings 9:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het gegaan om haar te begrawe, maar hulle het niks meer van haar gekry as die skedel en die voete en die handpalms nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het gegaan om haar te begrawe, maar net haar kopbeen, voete en handpalms gekry.
Afrikaans 1933/1953 Maar toe hulle gaan om haar te begrawe, kry hulle van haar niks nie as net die hoofskedel en die voete en die handpalms.
Afrikaans 1983 Hulle is weg om haar te gaan begrawe, maar hulle kon net die kopbeen, die voete en die hande kry.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het gegaan om haar te begrawe, maar hulle het van haar niks gekry nie, behalwe die kopbeen, die voete en die hande.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar toe hulle gaan om haar te begrawe, het hulle net haar kopbeen en voete en hande gekry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe hulle buite kom, was daar byna niks van haar oor nie. Hulle kon net haar kopbeen, haar voete en haar hande vind.