2 Kings 9:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in die elfde jaar van Joram, die seun van Agab, het Ahásia oor Juda koning geword.
Afrikaans (NLV) 2011 Ahasia het in die elfde jaar van koning Joram se bewind in Israel koning van Juda geword.
Afrikaans 1933/1953 En in die elfde jaar van Joram, die seun van Agab, het Ah sia koning oor Juda geword.
Afrikaans 1983 In die elfde regeringsjaar van Joram seun van Agab het Ahasia koning geword oor Juda.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was in die elfde regeringsjaar van Joram, seun van Agab, dat Ahasia koning geword het oor Juda.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ahasia het koning van Juda geword in die elfde jaar nadat Joram seun van Agab koning geword het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ahasia het in Joram se elfde jaar as koning van Israel in Juda begin regeer.