2 Kings 9:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sy dienaars het hom in 'n strydwa na Jerusalem gebring en hom in sy graf by sy vaders in die stad van Dawid begrawe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy dienaars het hom op ’n strydwa na Jerusalem toe geneem en hom daar in die familiegraf in die Stad van Dawid begrawe. |
| Afrikaans 1933/1953 | En sy dienaars het hom na Jerusalem vervoer en hom in sy graf by sy vaders begrawe in die stad van Dawid. |
| Afrikaans 1983 | Sy dienaars het hom op sy wa na Jerusalem toe vervoer en hom daar in die Dawidstad in die familiegraf begrawe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy dienaars het hom na Jerusalem vervoer en hom in sy graf by sy voorouers in die Stad van Dawid begrawe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy amptenare het hom na Jerusalem gebring en hulle het hom begrawe in sy graf by sy voorvaders in die Dawidstad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy amptenare het sy lyk op sy strydwa Jerusalem toe geneem en hom daar, in die Stad van Dawid, by sy voorouers begrawe. |