2 Kings 8:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Twee en twintig jaar was Ahásia oud toe hy koning geword het; en hy het een jaar in Jerusalem geregeer. En die naam van sy moeder was Atalia, die dogter van Omri, die koning van Israel.
Afrikaans (NLV) 2011 Ahasia was 22 jaar oud toe hy koning geword het en hy het een jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Atalia, ’n kleindogter van koning Omri van Israel.
Afrikaans 1933/1953 Twee en twintig jaar was Ah sia oud toe hy koning geword het, en hy het een jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was At lia, die dogter van Omri, die koning van Israel.
Afrikaans 1983 Ahasia was twee en twintig toe hy koning geword het en hy het 'n jaar in Jerusalem geregeer. Sy ma was Atalia 'n kleindogter van koning Omri van Israel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ahasia was twee-en-twintig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het een jaar lank as koning geheers in Jerusalem. Sy moeder se naam was Atalia, 'n kleindogter van Omri, koning van Israel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ahasia was 22 jaar oud toe hy koning geword het in Jerusalem, en hy was een jaar lank koning. Sy ma was Atalia, 'n kleindogter van koning Omri van Israel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy was 22 toe hy koning geword het en hy het ’n jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Atalia, ’n vrou uit die nageslag van koning Omri van Israel.