2 Kings 8:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In die twaalfde jaar van Joram, die seun van Agab, die koning van Israel, het Ahasia, die seun van Joram, die koning van Juda, koning geword.
Afrikaans (NLV) 2011 Ahasia, seun van Joram, het koning geword in die twaalfde jaar van koning Joram van Israel. Koning Joram was die seun van Agab.
Afrikaans 1933/1953 In die twaalfde jaar van Joram, die seun van Agab, die koning van Israel, het Ah sia, die seun van Jehoram, die koning van Juda, koning geword.
Afrikaans 1983 In die twaalfde regeringsjaar van koning Joram van Israel, seun van Agab, het Ahasia seun van Joram koning van Juda geword.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die twaalfde regeringsjaar van Joram, seun van Agab, die koning van Israel, het Ahasia, seun van Jehoram, die koning van Juda, koning geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ahasia seun van Joram het koning van Juda geword in die twaalfde jaar nadat Joram seun van Agab koning van Israel geword het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ahasia, die seun van koning Joram van Juda, het koning van Juda geword in die twaalfde jaar wat koning Joram van Israel, ’n seun van Agab, regeer het.