2 Kings 8:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Joram het ontslaap met sy vaders en is begrawe by sy vaders in die stad van Dawid; en sy seun Ahásia het in sy plek geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het gesterf en is in die familiegraf in die Dawidstad begrawe. Sy seun Ahasia het hom as koning opgevolg.
Afrikaans 1933/1953 En Joram het ontslaap met sy vaders en is by sy vaders begrawe in die stad van Dawid; en sy seun Ah sia het in sy plek koning geword.
Afrikaans 1983 Hy is oorlede, en hy is begrawe in die familiegraf in die Dawidstad. Sy seun Ahasia het hom as koning opgevolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jehoram het by sy voorouers gaan rus, en hy is begrawe by sy voorouers in die Stad van Dawid. Ahasia, sy seun, het in sy plek koning geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Joram het gesterf, en sy mense het hom begrawe by sy voorvaders in die Dawidstad. Sy seun Ahasia het koning geword ná hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Na sy dood is Joram by sy voorouers in die Stad van Dawid begrawe. Hy is deur sy seun Ahasia opgevolg.