2 Kings 8:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die verdere geskiedenis van Joram en alles wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Die ander gebeurtenisse tydens Joram se regering en alles wat hy gedoen het, is opgeteken in Die boek van die handelinge van die konings van Juda.
Afrikaans 1933/1953 En die verdere geskiedenis van Joram en alles wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie?
Afrikaans 1983 Die ander verhale oor Joram en alles wat hy gedoen het, is opgeteken in die annale van die konings van Juda.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die verdere geskiedenis van Jehoram, alles wat hy gedoen het, is dit nie opgeteken in die boekrol met die kronieke van die konings van Juda nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die ander dinge wat Joram gedoen het, is geskryf in die dagboeke van die konings van Juda.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die res van Joram se geskiedenis en wat hy alles gedoen het, word vertel in Die lewe en werk van al Juda se konings.