2 Kings 8:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Edom het in opstand gekom onder die hand van Juda tot vandag toe. Toe het Libna terselfdertyd in opstand gekom.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna was Edom onafhanklik van Juda tot vandag toe. In daardie tyd het die dorp Libna ook in opstand gekom.
Afrikaans 1933/1953 So het die Edomiete dan van Juda afvallig geword tot vandag toe; in dieselfde tyd het Libna afvallig geword.
Afrikaans 1983 Tot vandag toe is Edom in opstand teen die gesag van Juda. Destyds het Libna ook gerebelleer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Edomiete het weggebreek van die gesag van Juda; dit is vandag nog so. In dieselfde tyd het Libna toe ook weggebreek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Edomiete is nou nog altyd vry, Juda regeer nie oor hulle nie. Die mense van die stad Libna het in dieselfde tyd ook opstandig geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Edom is tot vandag toe onafhanklik van Juda. Dit was ook in dié tyd dat die dorp Libna teen Juda in opstand gekom het.