2 Kings 8:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In sy dae het Edom in opstand gekom onder die hand van Juda en 'n koning oor hulle aangestel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Tydens Joram se bewind het die Edomiete teen Juda in opstand gekom en hulle eie koning aangestel. |
| Afrikaans 1933/1953 | In sy dae het die Edomiete van Juda afvallig geword en 'n koning oor hulle aangestel. |
| Afrikaans 1983 | In die tyd van Joram het die Edomiete teen Juda gerebelleer en 'n eie koning oor hulle aangestel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die tyd van Jehoram het die Edomiete weggebreek van die gesag van Juda en 'n koning oor hulle aangestel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In die tyd toe Joram koning van Juda was, het die Edomiete opstandig geword teen Juda, en die Edomiete het vir hulleself 'n koning gekies en aangestel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Tydens Joram se bewind het die Edomiete teen Juda gerebelleer en hulle eie koning gekroon. |