2 Kings 8:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het die vrou haar klaargemaak en gedoen volgens die woord van die man van God; en sy het saam met haar huisgesin gegaan en sewe jaar as vreemdeling in die land van die Filistyne vertoef.
Afrikaans (NLV) 2011 Die vrou het gemaak soos die man van God vir haar gesê het. Sy en haar gesin het toe vertrek en sewe jaar lank in die land van die Filistyne gaan woon.
Afrikaans 1933/1953 Die vrou maak haar toe klaar om te doen volgens die woord van die man van God: sy het getrek met haar huisgesin en as vreemdeling sewe jaar lank in die land van die Filistyne vertoef.
Afrikaans 1983 Die vrou het klaargemaak soos die profeet gesê het, en met haar gesin vertrek en sewe jaar lank in die land van die Filistyne gaan bly.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die vrou het gereedgemaak en gedoen wat die man van God gesê het. Sy en haar huisgesin het gegaan, en sy het sewe jaar lank as vreemdeling in die land van die Filistyne gebly.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die vrou het gereedgemaak en sy het gedoen wat die man van God vir haar gesê het. Sy en haar huisgesin het sewe jaar lank in Filistyne-land gaan woon, hulle was daar vreemdelinge.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die vrou het dit gedoen en vir sewe jaar in die land van die Filistyne gaan woon.