2 Kings 8:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Twee en dertig jaar was hy oud toe hy koning geword het; en hy het agt jaar in Jerusalem geregeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Joram was 32 jaar oud toe hy koning geword het, en het agt jaar in Jerusalem regeer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy was twee en dertig jaar oud toe hy koning geword het, en hy was agt jaar lank koning in Jerusalem. |
| Afrikaans 1983 | Hy was twee en dertig toe hy koning geword het, en hy het ag jaar in Jerusalem geregeer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy was twee-en-dertig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het agt jaar lank as koning geheers in Jerusalem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Joram seun van Josafat was 32 jaar oud toe hy in Jerusalem koning geword het, en hy was ag jaar lank koning. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy was 32 toe hy koning geword het en hy het agt jaar lank in Jerusalem regeer. |