2 Kings 8:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in die vyfde jaar van Joram, die seun van Agab, die koning van Israel, terwyl Jósafat toe koning van Juda was, het Joram, die seun van Jósafat, die koning van Juda, koning geword. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die vyfde jaar van koning Joram van Israel, seun van Agab, het Joram, seun van koning Josafat, sy pa in Juda opgevolg. |
| Afrikaans 1933/1953 | En in die vyfde jaar van Joram, die seun van Agab, die koning van Israel, terwyl Josafat koning was van Juda, het Jehoram, die seun van Josafat, die koning van Juda, koning geword. |
| Afrikaans 1983 | In die vyfde regeringsjaar van koning Joram van Israel, seun van Agab, het Joram seun van Josafat sy pa opgevolg as koning van Juda. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die vyfde regeringsjaar van Joram, seun van Agab, die koning van Israel, toe Josafat nog koning was van Juda, het Jehoram, die seun van Josafat, sy vader opgevolg as koning van Juda. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Joram seun van Josafat het koning van Juda geword in die vyfde jaar nadat Joram seun van Agab koning van Israel geword het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Joram, die seun van koning Josafat, het die koning van Juda geword in die vyfde jaar wat koning Joram van Israel, ’n seun van Agab, regeer het. |