2 Kings 8:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die volgende dag het hy 'n dik doek geneem en dit in water gedoop en dit oor sy aangesig uitgesprei, sodat hy gesterf het; en Hásael het in sy plek geregeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die volgende dag het Gasael ’n doek gevat, dit met water deurweek en dit oor die koning se gesig gegooi sodat die koning gesterf het. Gasael het hom as koning van Aram opgevolg. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die volgende dag het hy die bedsprei geneem en dit in die water gesteek en oor sy gesig uitgesprei, sodat hy gesterf het; en H sael het in sy plek koning geword. |
| Afrikaans 1983 | Die volgende môre het Gasael 'n doek gevat, dit in water gesteek en oor die koning se gesig getrek, en die koning het gesterf. Gasael het hom as koning opgevolg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die volgende oggend het Gasael 'n deken geneem en dit in water gedompel. Hy het dit oor die koning se gesig getrek, en hy het gesterf. Gasael het toe in sy plek koning geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die volgende dag het Gasael 'n laken natgemaak en hy het dit oor Ben-Hadad se gesig vasgedruk sodat hy nie kon asemhaal nie. Ben-Hadad het gesterf en Gasael het toe koning geword in Ben-Hadad se plek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar die volgende dag het hy ’n laken gevat en dit natgemaak. Hy het toe die nat doek oor Ben-Hadad se gesig vasgedruk en hom versmoor. Daarna het Gasael in Ben-Hadad se plek koning van Aram geword. |