2 Kings 8:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het sy aangesig vasgehou totdat hy beskaamd was, en die man van God het geween.
Afrikaans (NLV) 2011 Elisa het stip na Gasael gekyk sodat Gasael ongemaklik geword het. Toe het die man van God in trane uitgebars.
Afrikaans 1933/1953 En hy het sy gesig strak na hom gerig totdat hy verleë was; en die man van God het geween.
Afrikaans 1983 Die man van God het vir Gasael met 'n strak gesig aangekyk totdat hy verleë geword het. Toe het Elisa in trane uitgebars.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Elisa se blik het verstar en hy het hom aangestaar totdat Gasael verleë was. Toe huil die man van God.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Elisa het lank na Gasael gekyk, Gasael het later nie geweet wat om te doen nie. Elisa het toe gehuil.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elisa het stip na Gasael gekyk, totdat Gasael ongemaklik begin raak het. Toe het Elisa begin huil.