2 Kings 8:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Elísa vir hom: Gaan sê vir hom: Jy sal sekerlik gesond word, maar die HERE het my laat blyk dat hy sekerlik sal sterwe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Elisa het geantwoord: “Gaan en sê vir hom: ‘Jy sal beslis gesond word.’ Maar die Here het aan my bekendgemaak dat hy beslis sal sterf.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En El¡sa antwoord hom: Gaan sê: Jy sal sekerlik nie gesond word nie; want die HERE het my laat sien dat hy sekerlik sal sterwe. |
| Afrikaans 1983 | Elisa het vir Gasael gesê: “Gaan sê vir jou koning hy sal nie gesond word nie, want die Here het aan my geopenbaar dat hy sal sterwe.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Elisa het vir hom gesê: “Gaan sê, ‘Jy sal beslis nie herstel nie. Die Here het aan my geopenbaar dat jy beslis sal sterf.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Elisa het geantwoord: “Sê vir Ben-Hadad hy sal nie gesond word nie. Hy sal sterf, dit is seker. Die Here het dit vir my gewys.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elisa het geantwoord: “Gaan sê vir hom: ‘U sal gesond word,’ maar die Here het my laat weet dat hy eintlik gaan sterf.” |