2 Kings 7:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar was vier melaatse manne by die ingang van die poort, en hulle het vir mekaar gesê: Waarom sit ons hier totdat ons sterwe? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar was vier melaatses by die ingang van die stadspoort. “Hoekom moet ons hier sit en wag om dood te gaan?” vra hulle vir mekaar. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar was vier melaatse manne by die ingang van die poort; hulle het die een vir die ander gesê: Wat bly ons hier totdat ons sterwe? |
| Afrikaans 1983 | Daar was vier melaatses by die ingang van die stadspoort. Hulle het vir mekaar gesê: “Hoekom bly ons hier tot ons doodgaan? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar was vier mans met 'n velsiekte by die ingang van die stadspoort, en hulle het vir mekaar gesê: “Waarom sal ons hier bly totdat ons sterf? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was vier melaatse mans voor die poort van die stad Samaria. Hulle het vir mekaar gesê: “Hoekom moet ons hier sit totdat ons sterf? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vier melaatse mans, mense met ’n ernstige velsiekte, het buite die poort van Samaria gebly. Hulle het vir mekaar gesê: “Waarom sal ons nou hier bly sit om dood te gaan? |