2 Kings 7:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En so het dit oor hom geval, want die volk het hom in die poort getrap, en hy het gesterf.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit het presies so gebeur, want die menigte het hom in die stadspoort doodgetrap.
Afrikaans 1933/1953 En so het dit met hom gegaan -- die mense het hom in die poort vertrap, sodat hy gesterf het
Afrikaans 1983 Dit is presies wat met die adjudant gebeur het: die volk het hom in die poort doodgetrap.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit het toe net so met hom gebeur – die mense het hom in die poort vertrap, en hy het gesterf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En dit het toe so met die offisier gebeur. Die mense het hom doodgetrap in die poort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit het net so gebeur. Die mense het hom op die plein by die poort doodgetrap.