2 Kings 7:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En soos die man van God met die koning gespreek het en gesê het: Twee mate gars vir 'n sikkel en 'n maat fynmeel vir 'n sikkel, sal môre omtrent hierdie tyd in die poort van Samaria wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die man van God het mos vir die koning gesê: “Môre, teen hierdie tyd, sal vyf kilogram meel of dubbel soveel gars net elf gram silwer hier in die poort van Samaria kos.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Want toe die man van God met die koning gespreek en gesê het: M“re omtrent sulke tyd sal twee mate gars 'n sikkel, en 'n maat fynmeel 'n sikkel werd wees in die poort van Samar¡a -- |
| Afrikaans 1983 | Dit het gebeur net soos die man van God vir die koning gesê het: “Nege kilogram gars of vyf kilogram meel sal môre hierdie tyd net elf gram silwer kos in die poort van Samaria.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit het gebeur net soos die man van God vir die koning gesê het: “Twee sea gars sal teen 'n sikkel en 'n sea gesifte meel teen 'n sikkel te koop wees teen hierdie tyd môre in die stadspoort van Samaria.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit het gebeur soos die man van God vir die koning gesê het. Hy het gesê: “Môre, hierdie selfde tyd, sal twee sea gars een sikkel kos en een sea koringmeel sal ook een sikkel kos.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die man van God het toe vir die koning gesê: “Môre, omtrent hierdie tyd, sal ses liter fynmeel of twaalf liter garsmeel op Samaria se mark net ’n paar gram silwer kos.” |