2 Kings 7:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het toe twee strydwaperde geneem; en die koning het die leër van die Arameërs agtervolg en gesê: Gaan kyk!
Afrikaans (NLV) 2011 Twee strydwaens met hulle perde is toe gereedgemaak. Die koning het hulle gestuur om te kyk wat van die Aramese leër geword het.
Afrikaans 1933/1953 Hulle neem toe twee strydwaens met perde; en die koning het agter die leër van die Arameërs aan gestuur en gesê: Gaan kyk.
Afrikaans 1983 Hulle het twee strydwaens met perde gevat. Die koning het hulle agter die leër van die Arameërs aan gestuur met die opdrag: “Gaan kyk.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle neem toe twee strydwaens met perde. Die koning het hulle agter die leër van die Arameërs aangestuur en gesê: “Gaan kyk!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het toe twee oorlogkarre en perde geneem, en die koning het manne gestuur om te gaan kyk waar die Arameërs is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die koning het toe twee strydwaens laat inspan. Hy het ’n paar verkenners uitgestuur en vir hulle gesê: “Gaan kyk wat aangaan.”