2 Kings 7:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het die poortwagters geroep; en hulle het dit in die huis van die koning vertel.
Afrikaans (NLV) 2011 Die poortwagters het geskreeu en die nuus oorgedra aan die koning in die paleis.
Afrikaans 1933/1953 En die poortwagters het geroep en dit binne-in die huis van die koning vertel.
Afrikaans 1983 Die wagte het die nuus verder oorgedra totdat dit binne in die paleis bekend geword het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die poortwagte roep dit toe uit en maak dit in die koninklike paleis bekend.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die wagte het dit by die paleis gaan vertel,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die poortwagters het die boodskap oorgedra tot by die koning in sy paleis.