2 Kings 6:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom sê hy: Neem dit vir jou op. En hy het sy hand uitgesteek en dit geneem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Gryp dit,” sê Elisa vir hom. Die man het sy hand uitgesteek en dit gegryp. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy sê: Haal dit nou maar uit! En hy het sy hand uitgesteek en dit geneem. |
| Afrikaans 1983 | Hy sê toe vir hom: “Haal dit uit.” Die man het sy hand uitgesteek en dit gevat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sê toe: “Haal dit vir jou uit!” Hy het sy hand uitgesteek en dit geneem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Elisa het gesê: “Haal die byl uit.” Die profeet het sy hand uitgesteek en hy het die byl geneem. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en Elisa het vir die man gesê: “Haal dit nou maar uit.” Die man het sy hand uitgesteek en die byl uit die water gehaal. |