2 Kings 6:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê: As die HERE jou nie help nie, waar sal ek jou vandaan help? uit die skuurvloer of uit die parskuip? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As die Here jou nie help nie, wat kan ek dan doen?” antwoord hy. “Ek het geen kos van die dorsvloer of wyn uit die parskuip om vir jou te gee nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar hy antwoord: As die HERE jou nie help nie, waarvandaan moet ek jou dan help? Van die dorsvloer of van die parskuip? |
| Afrikaans 1983 | Hy het geantwoord: “As die Here jou nie help nie, hoe sal ek jou kan help? Uit die dorsvloer of uit die parskuip?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar hy het gesê: “Moet die Here jou nie help nie? Waarvandaan moet ek jou help? Van die dorsvloer af? Van die parskuip af?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning het geantwoord: “Die Here sal jou moet help. Ek het niks wat ek vir jou kan gee nie, nie koring of wyn of olyf-olie nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As die Here jou nie help nie, hoe kan ek help? Ek het nie meel of wyn nie, daar is niks nie!” het hy geantwoord. |