2 Kings 6:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En terwyl die koning van Israel op die muur verbygaan, het 'n vrou na hom geroep en gesê: Help, my heer die koning!
Afrikaans (NLV) 2011 Op ’n dag, terwyl die koning op die stadsmuur verbyloop, roep ’n vrou na hom: “Help my tog, my heer die koning!”
Afrikaans 1933/1953 En terwyl die koning op die muur verbygaan, roep 'n vrou na hom en sê: Help, heer koning!
Afrikaans 1983 Toe die koning van Israel 'n keer op die stadsmuur langs verbyloop, het 'n vrou uitgeroep: “Help my asseblief, U Majesteit!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe die koning van Israel op die stadsmuur verbyloop, het 'n vrou na hom om hulp geroep: “Help, my heer die koning!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe die koning van Israel eendag op die muur van die stad verbyloop, het 'n vrou vir hom geskree: “Meneer die koning, jy moet my help!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Eendag het die koning van Israel op die stadsmuur gaan stap om te sien wat in die stad aangaan. ’n Vrou het hom gesien en uitgeroep: “U Majesteit, help my, asseblief!”