2 Kings 6:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy antwoord: Moenie vrees nie, want die wat by ons is, is meer as die wat by hulle is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Moenie bang wees nie!” sê Elisa vir hom. “Daar is meer aan ons kant as aan hulle kant!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar hy antwoord: Vrees nie; want die wat by ons is, is meer as die wat by hulle is. |
| Afrikaans 1983 | Hy het geantwoord: “Moenie bang wees nie, dié wat by ons is, is meer as wat hulle is.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar hy het geantwoord: “Moenie bang wees nie, want hulle wat by ons is, is meer as dié wat by hulle is.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Elisa het vir die bediende gesê: “Jy moenie bekommerd wees nie, daar is meer by ons as by hulle.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elisa het geantwoord: “Moenie bekommerd wees omdat hulle so baie is nie. Dié aan ons kant is baie meer as hulle soldate!” |