2 Kings 6:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom het hy perde en strydwaens en 'n groot leër daarheen gestuur, en hulle het in die nag gekom en die stad omsingel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Een nag stuur die koning van Aram toe ’n groot leër en baie perde en strydwaens om die dorp te omsingel. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het hy dan daarheen perde en strydwaens en 'n swaar leër gestuur, en hulle het in die nag gekom en die stad omsingel. |
| Afrikaans 1983 | Die koning stuur toe perde, strydwaens en 'n sterk mag daarheen. Hulle het in die nag gekom en die stad omsingel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | het hy perde en strydwaens en 'n sterk mag daarheen gestuur. Hulle het in die nag gekom en die dorp omsingel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning van Aram stuur toe perde en oorlogkarre en baie manne na Dotan. Hulle het in die nag daar gekom en hulle het rondom die stad gaan staan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het die Aramese koning op ’n dag ’n klomp soldate met perde en strydwaens na Dotan toe gestuur. Hulle het in die nag daar aangekom en die dorp omsingel. |