2 Kings 6:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die profete-seuns het vir Elísa gesê: Kyk tog, die plek waar ons by jou woon, is vir ons te nou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op ’n keer kom die groep profete na Elisa toe en sê vir hom: “Soos u kan sien, is hierdie plek waar ons saam met u byeenkom, te klein vir ons. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die profete-seuns het vir El¡sa gesê: Kyk tog, die plek waar ons voor u woon, is vir ons te nou. |
| Afrikaans 1983 | Die profete het vir Elisa gesê: “Die plek waar ons van u onderrig ontvang, het te klein geword vir ons. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die profetegroep het vir Elisa gesê: “Kyk, die plek waar ons voor u woon, is te klein vir ons. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die profete het vir Elisa gesê: “Kyk, die plek waar jy vir ons leer, is te klein vir ons. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die profete het eendag vir Elisa gesê: “Die bymekaarkomplek waar ons u ontmoet, is nou te klein. |