2 Kings 5:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Naäman het toe gekom met sy perde en met sy strydwa en by die ingang van die huis van Elisa gaan staan.
Afrikaans (NLV) 2011 Naäman het met sy perde en strydwaens gekom en voor Elisa se huis gewag.
Afrikaans 1933/1953 So het Naäman dan gekom met sy perde en met sy waens en voor die deur van El¡sa se huis stilgehou.
Afrikaans 1983 Toe Naäman met sy wa en perde daar aankom, het hy stilgehou voor die deur van Elisa se huis.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Naäman het toe met sy perde en strydwa gekom en voor die ingang na Elisa se huis stilgehou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Naäman het toe met sy perde en sy oorlogkar gekom en hy het gestop voor die deur van Elisa se huis.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Naäman en sy hele gevolg het toe na Elisa se huis toe gery.