2 Kings 5:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En een het ingegaan en dit aan sy heer vertel en gesê: So en so het die diensmeisie wat uit die land van Israel is, gesê.
Afrikaans (NLV) 2011 Naäman het die koning gaan vertel wat die meisie uit Israel gesê het.
Afrikaans 1933/1953 Toe gaan hy in en gee dit aan sy heer te kenne en sê: So en so het die dogtertjie gespreek wat uit die land van Israel kom.
Afrikaans 1983 Naäman het by die koning gekom en hom meegedeel wat die dogtertjie uit Israel gesê het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Naäman gaan toe en vertel vir sy heer: “Dit is wat die dogtertjie uit die land Israel gesê het.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Naäman het vir die koning gaan sê wat die dogtertjie sê wat van die land Israel kom,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Naäman het daarvan gehoor en vir die koning gaan vertel wat die Israelitiese meisie gesê het.