2 Kings 5:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê vir hom: Gaan in vrede. Daarom het hy 'n entjie van hom af weggegaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Gaan in vrede,” antwoord Elisa. Naäman het toe sy terugtog begin. Toe hy ’n entjie weg was, |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy sê vir hom: Gaan in vrede! Nadat hy 'n ent pad van hom weggetrek het, |
| Afrikaans 1983 | Elisa het van Naäman afskeid geneem, maar toe hy 'n ent weg was, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Elisa het vir hom gesê: “Gaan in vrede!” Naäman was al 'n hele ent van hom af weg, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Elisa het vir Naäman gesê: “Goed, dit is nie 'n probleem nie.” Naäman het weggegaan, maar hy was nog nie ver weg van Elisa nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elisa het geantwoord: “Gaan maar sonder bekommernis,” en Naäman het huis toe gegaan. |