2 Kings 4:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die kanne vol was, sê sy vir haar seun: Bring vir my nog 'n voorwerp. En hy sê vir haar: Daar is nie 'n vat meer nie. En die olie het gebly. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Spoedig was elke kruik propvol! “Bring vir my nog ’n kruik,” sê sy vir een van haar seuns. “Daar is nie meer nie!” sê hy vir haar. Toe het daar nie meer olie uit die kan gekom nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sodra die kanne vol was, sê sy aan haar seun: Bring vir my nog 'n kan aan; maar hy antwoord haar: Daar is geen kan meer nie. Toe gaan die olie staan. |
| Afrikaans 1983 | Toe die kruike vol was, sê sy vir een van haar seuns: “Bring vir my nog 'n kruik.” Maar hy het gesê: “Daar is nie meer 'n kruik oor nie.” Toe het daar nie |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die houers vol was, het sy vir haar seun gesê: “Gee nog 'n houer vir my aan.” Maar hy het vir haar gesê: “Daar is nie nog 'n houer nie.” Die olie het toe ophou vloei. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die kruike almal vol is, sê sy vir een van haar seuns: “Bring vir my nog 'n kruik.” Die seun het vir haar gesê: “Daar is nie meer kruike nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe al die kanne vol was, het sy gesê: “Gee nog een aan,” maar haar seun het geantwoord: “Daar is nie meer nie!” Net toe het die olie opgehou vloei. |