2 Kings 4:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy het toe van hom af weggegaan en die deur vir haar en haar seuns toegesluit, wat die voorwerpe vir haar gebring het; en sy het uitgegooi.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy het gedoen soos hy gesê het en die deur agter hulle toegemaak. Haar seuns het die kruike vir haar gebring, en sy het die een na die ander vol gemaak.
Afrikaans 1933/1953 Sy het toe van hom af weggegaan en die deur agter haar en haar seuns toegesluit; en terwyl hulle vir haar aanbring, giet sy in.
Afrikaans 1983 Sy is van hom af weg. Sy het die deur agter haar en haar seuns toegemaak. Soos hulle die kruike na haar toe aangedra het, het sy hulle volgemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy het toe van hom af weggegaan. Sy het die deur agter haar en haar seuns gesluit. Hulle het vir haar die houers aangegee, en sy het ingegooi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die vrou het gegaan en sy het die deur agter haar toegesluit. Haar seuns het die kruike vir haar gegee en sy het dit volgemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy het presies gedoen wat Elisa gesê het. Die seuns het die kanne aangegee en sy het dit volgemaak.