2 Kings 4:44 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het dit voor hulle neergesit, en hulle het geëet en daarvan oorgebly, volgens die woord van die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 En sowaar, daar was genoeg vir almal en hulle het nog kos oorgehou, net soos die Here gesê het.
Afrikaans 1933/1953 En hy sit dit hulle voor, en hulle het geëet en oorgehou volgens die woord van die HERE.
Afrikaans 1983 Die slaaf het dit vir hulle voorgesit. Hulle het geëet en oorgehou, net soos die Here gesê het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het dit toe aan hulle voorgesit, en hulle het geëet en nog oorgehou, ooreenkomstig die woord van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die bediende het die kos vir hulle gegee. Hulle het genoeg geëet, en daar het kos oorgebly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is presies wat toe gebeur het. Almal het geëet en daar het nog kos oorgebly, net soos die Here gesê het.