2 Kings 4:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het Gehasi geroep en gesê: Roep hierdie Sunamitiese. Daarom het hy haar gebel. En toe sy by hom ingaan, sê hy: Neem jou seun op.
Afrikaans (NLV) 2011 Elisa beveel toe vir Gehasi: “Gaan roep die Sunamitiese vrou!” Toe sy inkom, sê Elisa: “Hier, vat jou seun!”
Afrikaans 1933/1953 Toe roep hy Geh si en sê: Roep hierdie Sunamitiese vrou. Nadat hy haar dan geroep en sy by hom gekom het, sê hy: Tel jou seun op.
Afrikaans 1983 Elisa het vir Gehasi geroep en hom beveel om die Sunemmitiese vrou te roep. Hy het dit gedoen en toe sy inkom, sê Elisa vir haar: “Tel jou seun op.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) het hy Gehasi geroep en gesê: “Gaan roep die Sunemitiese vrou!” Hy het haar geroep en sy het na Elisa gekom. Hy het gesê: “Tel jou seun op!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Elisa roep toe vir Gehasi en sê: “Roep die vrou van Sunem.” Gehasi het haar geroep, en toe sy by Elisa kom, het hy gesê: “Tel jou seun op.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elisa het dadelik vir Gehasi geroep en gesê: “Gaan haal gou die kind se ma!” Toe sy inkom, het hy vir haar gesê: “Hier is jou kind!”