2 Kings 4:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het toe ingegaan en die deur vir hulle twee toegesluit en tot die HERE gebid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het alleen ingegaan, die deur agter hulle twee toegemaak en tot die Here gebid. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het ingegaan en die deur agter hulle twee toegesluit en tot die HERE gebid. |
| Afrikaans 1983 | Elisa het die kamer binnegegaan en die deur toegemaak sodat hulle alleen was. Nadat hy tot die Here gebid het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het ingegaan, die deur agter hulle twee gesluit en tot die Here gebid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het die deur toegemaak en tot die Here gebid. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het alleen in die kamer ingegaan en die deur gesluit. Toe het hy ernstig tot die Here gebid. |