2 Kings 4:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Elisa in die huis kom, was die kind dood en lê op sy bed.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Elisa daar aankom, het die kind nog dood op die profeet se bed gelê.
Afrikaans 1933/1953 En toe El¡sa in die huis kom, was die seun dood, neergelê op sy bed!
Afrikaans 1983 Toe Elisa in die huis kom, het die seun daar dood gelê net soos hy op die bed neergelê was.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Elisa by die huis aankom, daar lê die seun dood, op sy bed neergelê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe Elisa by die huis kom, sien hy dat die seun daar dood op die bed lê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Elisa in die huis kom, was die situasie onveranderd. Die liggaampie het steeds op Elisa se bed gelê.