2 Kings 4:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê hy: Gaan leen vir jou kanne van al jou bure, leë kanne; leen nie 'n paar nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe sê Elisa: “Gaan leen leë kruike by al jou bure. Leen soveel as wat jy kan kry. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy sê: Gaan leen vir jou van buite af kanne, leë kanne van al jou bure; leen nie te min nie. |
| Afrikaans 1983 | Hy het toe gesê: “Gaan leen nou by al jou bure leë kruike, en sorg dat jy nie te min leen nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sê toe: “Gaan vra houers by al jou bure in die straat, leë houers. Moet net nie te min vra nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê Elisa: “Gaan leen by jou bure leë kruike, jy moet baie kruike leen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elisa sê toe: “Gaan leen by al jou bure soveel leë kanne as wat jy kan kry. Moenie te min leen nie. |