2 Kings 4:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê sy: Het ek 'n seun van my heer begeer? het ek nie gesê: Moet my nie bedrieg nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Toe sê sy: “Meneer, het ek u gevra vir ’n seun? Het ek dan nie gesê u moenie vir my valse hoop gee nie?”
Afrikaans 1933/1953 En sy sê: Het ek van my heer 'n seun gevra? Het ek nie gesê: Moet my nie mislei nie?
Afrikaans 1983 Sy sê toe vir hom: “Meneer, het ek van u 'n seun gevra? Het ek nie gesê: Moenie by my 'n valse hoop wek nie?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy sê toe: “Het ek 'n seun van u, my heer, gevra? Het ek nie gesê nie, ‘U mag my nie vals hoop gee nie’? ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die vrou sê toe vir Elisa: “Ek het nie vir Meneer 'n seun gevra nie. Ek het gesê jy moenie vir my jok nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ag, Meneer,” het sy gekerm, “het ek u gevra vir ’n seun? Nee, ek het gesê u moet my nie vals hoop gee nie.”