2 Kings 4:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sy het haar man geroep en gesê: Stuur tog vir my een van die jongmanne en een van die esels, dat ek na die man van God kan hardloop en terugkom.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe roep sy haar man en vra: “Stuur tog een van die werkers en ’n donkie sodat ek na die man van God toe kan gaan en gou weer kan terugkom.”
Afrikaans 1933/1953 Daarop roep sy haar man en sê: Stuur tog vir my een van die dienaars met een van die eselinne, dat ek gou na die man van God kan gaan en terugkom.
Afrikaans 1983 Sy het haar man geroep en gesê: “Stuur tog vir my 'n slaaf en 'n donkie. Ek wil na die man van God toe gaan en gou weer terug wees.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) haar man geroep en gesê: “Stuur asseblief vir my een van die werkers en een van die donkiemerries, sodat ek gou na die man van God kan gaan en kan terugkom.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe roep sy haar man en sê: “Stuur asseblief vir my een van die jongmanne en 'n donkie, ek wil gou na die man van God toe gaan.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy het toe vir haar man laat weet: “Stuur vir my een van die werkers en ’n donkie. Ek wil gou die man van God gaan besoek. Ek sal binnekort terug wees.”