2 Kings 4:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Elísa vir haar: Wat moet ek vir jou doen? sê vir my, wat het jy in die huis? En sy sê: U dienares het niks in die huis nie, behalwe 'n pot olie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wat kan ek doen om jou te help?” vra Elisa. “Sê vir my, wat het jy in jou huis?” “Hoegenaamd niks nie, behalwe ’n kan met olie,” antwoord sy. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê El¡sa vir haar: Wat kan ek vir jou doen? Gee my te kenne wat jy in die huis het. En sy antwoord: U dienares het glad niks in die huis nie, behalwe 'n flessie met olie. |
| Afrikaans 1983 | Elisa het vir haar gesê: “Ek sal jou help. Sê vir my: wat het jy in jou huis?” Sy het geantwoord: “Ek het niks in die huis nie behalwe 'n erdekannetjie olie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê Elisa vir haar: “Wat kan ek vir jou doen? Vertel my wat jy in jou huis het.” Sy het geantwoord: “U slavin het niks in die huis nie, net 'n kruikie met olie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Elisa het vir haar gevra: “Wat kan ek vir jou doen? Sê vir my wat het jy in jou huis.” Sy het gesê: “Ek het niks in die huis nie. Ek het net 'n kruikie olyf-olie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Wat kan ek vir jou doen?” het Elisa gevra. “Vertel my wat jy in die huis het.” Sy het geantwoord: “Ek het net mooi niks oor nie. Net ’n flessie olyfolie.” |