2 Kings 4:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe die kind groot was, het dit op 'n dag geval dat hy na sy vader uitgegaan het na die maaiers.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe die kind groter geword het, het hy op ’n keer na sy pa toe gegaan waar hy en die werkers besig was om te oes.
Afrikaans 1933/1953 Maar toe die kind groot was, het hy op 'n dag uitgegaan na sy vader, na die maaiers,
Afrikaans 1983 Toe die seun groter geword het, het hy op 'n dag na sy pa-hulle toe gegaan waar hulle besig was om te oes.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die kind het opgegroei, en toe hy op 'n dag uitgaan na sy vader toe, na die oesters,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe die seun groter was, het hy eendag saam met sy pa gegaan na die koringland waar die mense die koring afsny.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op ’n dag het die seuntjie, wat toe al ’n bietjie groter was, na sy pa op die lande gegaan. Hulle was besig om te oes.