2 Kings 4:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die vrou het swanger geword en 'n seun gebaar in die tyd wat Elísa vir haar gesê het, volgens die tyd van die lewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar die vrou hét swanger geword. ’n Jaar later het sy ’n seun in die wêreld gebring net soos Elisa vir haar gesê het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die vrou het swanger geword en 'n seun gebaar op daardie tyd oor 'n jaar, soos El¡sa met haar gespreek het. |
| Afrikaans 1983 | Die vrou het swanger geword en 'n seun in die wêreld gebring, presies 'n jaar later, net soos Elisa vir haar gesê het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die vrou het egter swanger geword en 'n jaar later teen dieselfde tyd 'n seun in die wêreld gebring, soos Elisa haar verseker het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die vrou het swanger geword en sy het 'n seun gekry op die tyd wat Elisa gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar sy het begin verwag en omtrent ’n jaar later is haar seuntjie gebore, net soos Elisa voorspel het. |