2 Kings 4:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê vir sy dienaar Gehasi: Roep hierdie Sunamitiese. En toe hy haar roep, gaan sy voor hom staan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sê toe vir sy dienaar Gehasi: “Gaan roep die Sunamitiese vrou.” Toe sy daar aankom, |
| Afrikaans 1933/1953 | en aan sy dienaar Geh si gesê: Roep hierdie Sunamitiese vrou. Nadat hy haar dan geroep en sy voor hom gaan staan het, |
| Afrikaans 1983 | Hy het vir Gehasi sy slaaf gesê: “Roep bietjie die Sunemmitiese vrou.” Gehasi het haar geroep, en toe sy voor Elisa se kamer staan, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sê toe vir Gehasi, sy dienaar: “Roep hierdie Sunemitiese vrou!” Hy het haar geroep en sy het voor hom gaan staan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sê toe vir die jongman Gehasi wat vir hom werk: “Gaan roep vir my hierdie vrou van Sunem.” Gehasi het haar gaan roep, en sy het by die deur kom staan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het vir sy assistent, Gehasi, gesê: “Gaan sê vir die vrou ek wil met haar praat.” Toe sy daar bo kom, |