2 Kings 3:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê: Watter pad moet ons opgaan? En hy antwoord: Die pad deur die woestyn van Edom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy vra toe: “Met watter pad sal ons gaan?” “Ons sal hulle uit die woestyn van Edom aanval,” kom die antwoord. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy vra: Met watter pad sal ons optrek? Toe antwoord hy: Met die pad deur die woestyn van Edom. |
| Afrikaans 1983 | “Met watter pad sal ons opruk?” het Joram gevra. “Met die pad deur die Edomwoestyn,” het Josafat geantwoord. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Met watter pad sal ons optrek?” het Joram gevra. “Met die pad deur die woestyn van Edom, ” het Josafat geantwoord. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar op watter pad sal ons gaan?” Joram het geantwoord: “Op die pad na die woestyn van Edom.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Joram vra toe: “Watter roete moet ons neem?” Josafat het laat weet: “Die pad deur die Edomwoestyn is die beste.” |