2 Kings 3:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En koning Joram het in dieselfde tyd uit Samaria uitgetrek en die hele Israel getel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Koning Joram het toe die leër van Israel opgekommandeer en uit Samaria opgeruk. |
| Afrikaans 1933/1953 | En in dieselfde tyd het koning Joram uit Samar¡a uitgetrek en die hele Israel gemonster. |
| Afrikaans 1983 | Koning Joram het onmiddellik uit Samaria vertrek en die hele Israel onder die wapen gebring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Koning Joram het dieselfde dag nog uit Samaria uitgetrek en die hele Israel gemonster. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Koning Joram het toe uit Samaria gegaan en hy het al die manne van Israel laat kom om oorlog te maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Joram het dadelik saam met sy soldate van Samaria af vertrek om teen die Moabiete te gaan veg. |