2 Kings 3:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar bring nou vir my 'n predikant. En toe die predikant speel, het die hand van die HERE op hom gekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat iemand wat die lier kan speel, hiernatoe kom.” Terwyl iemand op die lier speel, kom die krag van die Here oor Elisa. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar bring nou vir my 'n siterspeler. En toe die siterspeler op die snare speel, het die hand van die HERE op hom gekom, |
| Afrikaans 1983 | Bring nou vir my 'n lierspeler.” Terwyl die lierspeler gespeel het, het die mag van die Here vir Elisa in besit geneem, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Bring dan nou vir my iemand wat 'n snaarinstrument bespeel.” Toe die persoon op die snaarinstrument begin speel, het die hand van die Here oor hom gekom, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar bring vir my iemand wat op 'n lier kan speel.” Hulle het iemand gebring, en terwyl die man op die lier gespeel het, het die Here met Elisa gepraat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Bring nou iemand om musiek te maak sodat ek die Here kan raadpleeg.” Terwyl die musiek gespeel het, het die Here se krag Elisa gevul. |