2 Kings 3:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die koning van Israel: Ag! dat die HERE hierdie drie konings bymekaargeroep het om hulle in die hand van Moab te gee! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wat sal ons nou maak?” sê die koning van Israel. “Die Here het ons drie hier in die moeilikheid gebring sodat die koning van Moab ons kan verslaan.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê die koning van Israel: Ag, die HERE het hierdie drie konings geroep om hulle in die hand van die Moabiete te gee! |
| Afrikaans 1983 | Toe sê die koning van Israel: “Helaas, die Here het hierdie drie konings geroep net om hulle in die mag van Moab oor te gee.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die koning van Israel sê toe: “Ag, die Here het hierdie drie konings ontbied om hulle oor te gee in die hand van Moab!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning van Israel sê toe: “Ek dink die Here het ons drie geroep om ons vir die Moabiete te gee.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Koning Joram was ontsteld. Hy het gesê: “Ons moes die veldtog nooit onderneem het nie! Die Here het ons net hier bymekaargebring om ons drie konings in die Moabiete se mag oor te gee.” |