2 Kings 25:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het die huis van die HERE en die huis van die koning en al die huise van Jerusalem en die huis van elke groot man met vuur verbrand.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het die tempel van die Here, die koninklike paleis, al die huise en al die belangrike geboue in Jerusalem afgebrand.
Afrikaans 1933/1953 En hy het die huis van die HERE en die huis van die koning verbrand; ook al die huise van Jerusalem, ja, elke groot huis met vuur verbrand.
Afrikaans 1983 Hy het die huis van die Here, die paleis en al die huise in Jerusalem, elke groot gebou, afgebrand.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het die huis van die Here en die paleis van die koning afgebrand. Al die huise in Jerusalem, ja, elke groot gebou het hy afgebrand.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nebusaradan het die tempel afgebrand en ook die paleis en al die huise in Jerusalem, al die groot huise.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het die tempel en die paleis en elke groot gebou in die stad begin afbrand.