2 Kings 25:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het toe die koning geneem en hom na die koning van Babel na Ribla gebring; en hulle het oordeel oor hom gegee.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het hom gevang en na die koning van Babel in Ribla gebring waar ’n vonnis oor hom uitgespreek is.
Afrikaans 1933/1953 Toe vang hulle die koning en bring hom op na die koning van Babel, na Ribla toe, en hulle het vonnis oor hom uitgespreek.
Afrikaans 1983 en hy is gevang en na die koning van Babel toe in Ribla gevat. Hy is verhoor,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het die koning gevange geneem en hom opgeneem na die koning van Babilonië, na Ribla. Hulle het vonnisse oor hom uitgespreek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Galdeërs het koning Sedekia gevang en hulle het hom geneem na die koning van Babel toe in die stad Ribla. Daar het die koning van Babel besluit hoe hy vir Sedekia wil straf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Teen daardie tyd was sy hele leër al versprei soos hulle probeer vlug het. Sedekia is toe na die koning van Babel in Ribla geneem. Hulle het hom net daar verhoor.