2 Kings 25:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sy toelae was 'n voortdurende vergoeding wat hom van die koning gegee is, 'n daggeld vir elke dag, al die dae van sy lewe.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het vir sy daaglikse behoeftes lewenslank ’n vaste toelaag van die koning ontvang.
Afrikaans 1933/1953 En aangaande sy lewensonderhoud, 'n vaste lewensonderhoud is hom toegestaan deur die koning na die eis van elke dag, al die dae van sy lewe.
Afrikaans 1983 Hy het van die koning 'n permanente toelae ontvang vir sy daaglikse behoeftes so lank as hy gelewe het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En sy lewensonderhoud – 'n vaste lewensonderhoud – is deur die koning aan hom gegee, soveel as wat hy elke dag nodig gehad het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning van Babel het vir Jojagin elke dag alles gegee wat hy nodig gehad het, totdat hy gesterf het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het ook permanent ’n toelaag vir sy daaglikse behoeftes van die koning van Babel ontvang.