2 Kings 25:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En op die negende dag van die vierde maand het die hongersnood in die stad oorheers, en daar was geen brood vir die mense van die land nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Teen die negende dag van die vierde maand was die hongersnood in die stad baie erg. Daar was nie meer kos vir die inwoners nie.
Afrikaans 1933/1953 Op die negende van die vierde maand, toe die hongersnood sterk was in die stad en die mense van die land geen brood gehad het nie,
Afrikaans 1983 Teen die negende dag van die vierde maand was die hongersnood in die stad so erg dat daar nie meer kos vir die bevolking was nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Teen die negende dag van die vierde maand, toe die hongersnood in die stad baie erg was, en daar nie meer kos was vir die volk van die land nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Op die negende dag van die vierde maand was die kos in die stad op. Daar was nie meer kos om te eet nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Teen die negende dag van die vierde maand van die elfde jaar wat Sedekia regeer het, was daar glad nie meer kos vir die mense nie.